Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Christiaan Baartman

Weskus-wals

Weskus Wals

Christiaan Baartman, bekend as een van Suid-Afrika se vriendelikste kunstenaars, stel sy nuwe enkelsnit, “Weskus-wals”, bekend — ’n warm, vreugdevolle liefdeslied wat gebore is uit ’n besonderse ware verhaal van noodlot, afstand en liefde met die eerste oogopslag.

Gepubliseer deurRoekeloos01/09/202603/09/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Christiaan BaartmanLos kommentaar op Weskus-wals

“Om Jou Weer Heel Te Maak”

Christiaan Baartman

Liefde is kragtig. Dit bou, dit genees, dit dra ons deur donker tye. Maar wat gebeur wanneer liefde alleen nie genoeg is om iemand se gebrokenheid te herstel nie? Dit is die vraag wat Christiaan Baartman met sy nuwe enkelsnit, “Om Jou Weer Heel Te Maak,” met rou eerlikheid en diep emosie ondersoek.

Gepubliseer deurRoekeloos11/05/202607/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Christiaan BaartmanLos kommentaar op “Om Jou Weer Heel Te Maak”

Somernagte

Christiaan Baartman

Die Afrikaanse liedjieskrywer en sanger Christiaan Baartman is terug met ’n nuwe enkelsnit, “Somernagte” – ’n lekker poplied wat die jeug herinneringe van liefde, hoop en vryheid opnuut laat opvlam.

Gepubliseer deurRoekeloos06/11/202506/11/2025Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Christiaan Baartman1 Kommentaar op Somernagte

Vir mekaar – Christiaan Baartman moedig Suid-Afrikaners aan om saam te staan

Christiaan Baartman

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Christiaan Baartman, het nou maar een maal die gawe om musiek te gebruik om ’n kragtige boodskap oor te dra, en sy nuutste enkelsnit is ’n duidelike bewys hiervan.

Gepubliseer deurRoekeloos24/12/202319/12/2023Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Christiaan BaartmanLos kommentaar op Vir mekaar – Christiaan Baartman moedig Suid-Afrikaners aan om saam te staan

Vellies op die dansvloer

Christiaan Baartman

Na ’n lang en stresvolle week by die werk, is ’n mens soms net lus om oor ’n naweek pret te hê en ’n bietjie saam met jou vriende te gaan dans.

Gepubliseer deurRoekeloos19/07/202304/07/2023Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Christiaan Baartman1 Kommentaar op Vellies op die dansvloer

Liewe Lawwe Lettie

Christiaan - Liewe Lawwe Lettie

Nadat hy die vrou van sy drome ontmoet het, was die sanger en liedjieskrywer – Christiaan Baartman – geïnspireer om ’n splinternuwe liedjie te skryf oor hoe mooi en lekker die liefde kan wees.

Gepubliseer deurRoekeloos01/05/202325/04/2023Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Christiaan Baartman1 Kommentaar op Liewe Lawwe Lettie

Moenie wag tot dit te laat is nie

Na twee swaar jare vir die musiekbedryf as gevolg van die pandemie, kan musikante uiteindelik ’n bietjie asemhaal en Christiaan Baartman vier dit met die vrystelling van ’n splinternuwe enkelsnit.

Gepubliseer deurRoekeloos21/02/202214/02/2022Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Christiaan BaartmanLos kommentaar op Moenie wag tot dit te laat is nie

Onlangse Bydraes

  • Bafunny Bafunny 2026
  • Lente in die lug – Amira Willighagen
  • Richann Brüssow – Mielielande
  • Die grot
  • Carmen van Tonder se Oorlog

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier