September 2023 sal dit 21 jaar wees sedert Die Melktert Kommissie ’n huishoudelike naam geword het.
Sleutelwoord Argiewe:Die Melktert Kommissie
Die program vir die Bietjie Bos Fees
Die bosveld maak gereed vir `n bietjie bos, massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli. Dis `n fees wat geskik is vir die hele gesin en dag- of naweek kaartjies is beskikbaar. Van die beste en mees geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan die verhoog deel: Spoegwolf, Early B, Black Cat Bones, Riaan Benadé, Martin …
Bietjie Bos Fees 2022
‘n Bietjie bos, ‘n massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli in Limpopo.
Die Melktert Kommissie word 20
In September 2022 sal dit 20 jaar wees sedert Die Melktert Kommissie die eerste Rockspaaider kompetisie gewen het.
Weerloos
Die sangeres en kunstenaar Lucinda se nuwe enkelsnit “Weerloos” is onlangs uitgereik.
Bouwer en Lucinda
Bouwer en Lucinda het onlangs ’n 7 snit kortspeler opgeneem.
Bands for Bricks 2019
Die Melkterte is terug
Na ‘n baie lang afwesigheid het Die Melktert Kommissie besluit om weer hul voete op die verhoog te waag.
Woordfees 2013 Telbord
Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.