September 2023 sal dit 21 jaar wees sedert Die Melktert Kommissie ’n huishoudelike naam geword het. Om dit behoorlik te vier het die groep besluit om spesiale vertonings reg deur 2023 te doen.

By Die Boer teater restaurant in Durbanville op 23 en 24 Maart om 20:30

Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Die Melktert Kommissie
Die Melktert Kommissie

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply