Mixtape is ’n groep ervare musikante uit die Wynland – aanhangers van DNA Strings sal vir Iwan Kemp onthou. Die groep speel ou gunstelinge uit die 70’s, 80’s en 90’s. ’n Wye verskeidenheid musiekstyle word gedek, van blues tot rock en alles tussenin.

Mixtape is 25 Maart 2023 om 20h30 by Die Boer in Durbanville. Kaartjies kos R150. Bespreek by www.dieboer.com of  021 979 1911 / 082 574 1651.

Mixtape
Mixtape

Lewer kommentaar

Leave a Reply