#kknk2016 ‘n Geworry

Net as mens dink jy is uiteindelik klaar: met skole-atletiek en matriekafskeid en studielenings en troues en sakgeld (veral sakgeld) en alles waarby jy uit eie wil of teësinnig ingesleep word as betrokke, liefdevolle ouer.

Net as jy dink jou kinders is nou uiteindelik op hulle voete, sodat hulle kan aangaan – en jy ’n slag by jouself uitkom, by jóú huis en daai vakansie waarvoor julle al jare spaar.

* DEBUUT *

MET Elize Cawood en Wilson Dunster

REGIE Gerrit Schoonhoven

TEKS Saartjie Botha

VERVAARDIGERS Wilson Dunster en Elize Cawood

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R130
Plek: Laerskool Van Reedesaal, Oudtshoorn
Datum: 24 MAART 13:00 | 25 MAART 20:00 | 26 MAART 20:00 | 27 MAART 20:00 | 28 MAART 17:00 | 29 MAART 13:00 | 30 MAART 13:00

KKNK 2016

‘n Geworry,
Roekeloos,
20 Maart 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply