#NAF16 This is for Keeps

Hierdie slim stuk kombineer kombineer fisiese teater, satire en ’n tikkie van waansin om tradisionele volksverhale binne die konteks van die moderne Suid-Afrikaanse samelewing te vertel. Dis die stories van diere wat taxi’s vat, Colonel Sanders eet en probeer verduidelik hoekom honde mekaar aan die agterkant groet. Met: Kirsten Mary Harris, Roger Gordon en Paul […]

2014 Fiëstas-tyd!

Dis weer tyd vir die kykNET Fiëstas 2014 en hierdie jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.

Nominasies vir die kykNET Fiëstas Toekennings bekendgemaak

Dis weer tyd vir die bekroonde kykNET Fiëstas Toekennings en volgende jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.

Bidsprinkaan

Gebaseer op die boek van André P. Brink en verwerk deur Saartjie Botha. Bidsprinkaan is André P. Brink se vertelling van die lewensverhaal van Kupido Kakkerlak, die khoikhoi-bekeerling wat onder die leiding van eerwaarde James Read ‘n prediker en later ook ‘n sendeling geword het. ‘n Fassinerende aspek van Bidsprinkaan is Brink se omgang met […]

Oom Wanja herleef in Afrikaans

Die Russiese dramaturg Anton Tsjechov is vanjaar 100 jaar oorlede en ter herdenking daarvan word Oom Wanja by vanjaar se KKNK opgevoer. Dit is ook tot dusver een van die fees se topverkopers en dis die eerste keer dat ´n volledige Tsjechov produksie by die fees te sien is.