’n Verwerking van Sam Shepard se Cowboy Mouth.
Sleutelwoord Argiewe:Sam Shepard
KiIlling Them Softly (Trailer)
Brad Pitt, Scoot McNairy, James Gandolfini, Vincent Curatola, Richard Jenkins, Ray Liotta, Sam Shepard
Doodsnikke
Vir Doodsnikke bring Janice Honeyman ’n formidabele span bloubloed-akteurs byeen om lewe te blaas in Sam Shepard se boeiende Pulitzer-bekroonde drama wat op ’n mespunt tussen humor en afgryse dartel.