Heiland

’n Verwerking van Sam Shepard se Cowboy Mouth.

Twee vroue soek na verlossing van hulle alledaagse bestaan. Hoe ver moet hulle wegbreek om hul drome na te jaag?

Sex, Drugs en Rock ’n Roll is die olie op die vuur, maar wat bly oor as jy kry wat jy soek?

Woordfees 2013

Deur Sam Shepard
Met: Mariechen Vosloo, Roxanne Bain en Carel Nel
Vertaling: Birrie le Roux
Regie: Rocco Pool

7 Maart 14:30 | 10 Maart 12:30 | Klein Libertas Teater, Stellenbosch | 75 minute | R95, R60

Lewer kommentaar

Leave a Reply