Hierdie slim stuk kombineer kombineer fisiese teater, satire en ’n tikkie van waansin om tradisionele volksverhale binne die konteks van die moderne Suid-Afrikaanse samelewing te vertel. Dis die stories van diere wat taxi’s vat, Colonel Sanders eet en probeer verduidelik hoekom honde mekaar aan die agterkant groet. Met: Kirsten Mary Harris, Roger Gordon en Paul …
