Biografiese besonderhede oor Hans Rompel is skaars …
Sleutelwoord Argiewe:Tweede Wêreldoorlog
6 September
Die Suid-Afrikaanse parlement besluit om aan die Geallieerde kant teen die Spilmoondhede oorlog te verklaar.
2 Augustus
Die Tweede Wêreldoorlog eindig met die afsluiting van die Potsdam-konferensie.
24 Mei
Die eerste deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) verskyn.
8 Mei
Alle vyandelikhede van die Tweede Wêreldoorlog word om middernag gestaak.
10 September
87 Duitse oorlogwesies kom in Suid-Afrika aan.
Die Agterhuis
Die agterhuis, oftewel die dagboek van Anne Frank, is een van die mees gelese boeke in die wêreld.
Cabaret
Vanaf 13 tot 18 Oktober word die populêre Kander & Ebb musiekblyspel, Cabaret, deur die Stellenbosch Drama Departement aangebied in die HB Thom Teater.