Die eerste deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) verskyn.
Sleutelwoord Argiewe:Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Betaweergawe van T gepubliseer
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het ’n betaweergawe van T met 8 396 nuwe lemmas nou aanlyn beskikbaar.
Afrikaanse Handelsnaamkompetisie
Die WAT hou vanjaar weer ’n kompetisie vir die treffendste Afrikaanse handelsnaam.
Die doos van Pandora
Die vyfde en laaste definisie van “doos” is die “plat” weergawe; of dalk glo hulle ook daarin om die lekkerste te los vir laaste.