Die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie vind vanjaar weer tydens die Toyota US Woordfees in samewerking met Monitor op RSG plaas.
Sleutelwoord Argiewe:WAT
24 Mei
Die eerste deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) verskyn.
Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Betaweergawe van T gepubliseer
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het ’n betaweergawe van T met 8 396 nuwe lemmas nou aanlyn beskikbaar.
Liplangs
Die Roekelose Woordeboek het ‘n rits nuwe woorde gekry.
WAT op selfoon
Die WAT, die omvattendste Afrikaanse woordeboek, is nou op jou selfoon beskikbaar.
