Met: Yolandé Rabé & Marika van Heerden
Sleutelwoord Argiewe:Marteni Burger
Sê jy ek’s dik 2
Die melktert het die koekroller getref en die dames sing steeds voort.
Liplangs
Die Roekelose Woordeboek het ‘n rits nuwe woorde gekry.
Swart September
Die stuk speel af oor drie dae in die heedendaagse Stellenbosch, en raak verskeie onderwerpe aan waarmee studente, en selfs skoliere, op ´n daaglikse basis te doen kry – veral die dinge wat gewoondlik onder die mat ingevee word.
Rou Mevrou Dominee II
Mevrou Dominee is die toonbeeld van ‘n Sarie voorblad-vrou.
Rou Mevrou Dominee
Volgens die gemeente is Mevrou Dominee Brandt ‘n gemoedelike mens. Sondae groet sy elke lid met ‘n statige knik van haar bolla en dalk ‘n wuif van die hand as sy jou op die dorp gewaar.
Sê jy ek’s dik?
“Dames en here, ons lyk soos bere, ons vreet appels en pere, koek en lewer Weigh-Less vergewe, dames en here …”
Housecoat Blues
Hierdie kabaret gaan oor ‘n vrou van die skema’s wat ‘n battle het om te fight – vir pension en welfare en coupons by Shoprite.