1939
Die Suid-Afrikaanse parlement besluit om aan die Geallieerde kant teen die Spilmoondhede oorlog te verklaar met die begin van die Tweede Wêreldoorlog. Die stemming was 80 teenoor 67.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
