Witboy in Berlyn

“Die honde en kinders verstaan Duits, maar ek nie.” Toe sy vrou werk kry in Duitsland, besluit Deon Maas in ’n oogwink om Berlyn toe te trek. In hierdie intellektueel stimulerende, dekadente stad voel hy hom op sekere maniere dadelik tuis – op ander nie. In die reis wat alle immigrante meemaak, ontdek hy meer …