Parys en Brussel word die eerste stede ter wêreld wat telefonies verbind word.
Sleutelwoord Argiewe:Parys
14 Julie
Bastille-dag – die nasionale dag van Frankryk.
28 Maart
Die eerste seevliegtuig styg op in Marseille, Frankryk met Henri Fabre aan die stuur.
Egiptiese Obeliske
Die beroemdste obeliske is nie meer in Egipte nie, maar in Europese stede.
In ’n restaurant in Parys, sonder ’n draad klere
Parys het verlede week die eerste restaurant gekry waar kliënte gevra word om hul klere by die deur te los.
Jou haantjie hou: SA kunstenaar gearresteer in Parys
SA kunstenaar Steven Cohen het hom Dinsdag in vere uitgedos, ‘n haan aan sy penis vasgemaak met ‘n lint, en op en af geparadeer aan die voet van die Eiffeltoring in Parys.
Parys, Vrystaat, se dobbel-kafee
‘n 51-Jarige vrou van Parys, Vrystaat, is in hegtenis geneem in verband met onwettige dobbelaktiwiteite by haar internet-kafee.
Die 2010 FIFA-wêreldbeker in 3D
Sony bring spesiale 3D-kamera’s na Suid-Afrika om 2010 se sokkerwêreldbekerwedstryde mee op te neem.
Toerisme
Die stad Parys het aangekondig dat hulle meer gay toeriste na die stad gaan lok.