1910

Die eerste seevliegtuig styg op in Marseille, Frankryk met Henri Fabre aan die stuur.

seevliegtuig Marseille
Seevliegtuig Marseille

1989

Die Franse president Francois Mitterrand open ’n reuse—glaspiramide, Pyramide du Louvre,  by die ingang van die Louvre in Parys. Die piramide herdenk die Franse rewolusie. Die piramiede is ontwerp deur IM Pei.

Louvre Museum
Louvre Museum

Lewer kommentaar

Leave a Reply