Die eerste seevliegtuig styg op in Marseille, Frankryk met Henri Fabre aan die stuur.
Sleutelwoord Argiewe:1989
Gerard Sekoto
Gerard Sekoto staan bekend as “die vader van Swart kuns in Suid-Afrika”. In 1940 het die Johannesburgse Kunsmuseum een van sy skilderye gekoop en vir die volgende 32 jaar was dit die enigste werk van ’n swart kunstenaar in hul versameling. Toe Sekoto na sy skildery wou gaan kyk, moes hy voorgee dat hy ’n …
