Die Suid-Afrikaanse sokkerspeler Steven Pienaar is in Brittanje van dronkbestuur aangekla.
Sleutelwoord Argiewe:Manchester United
Tref en trap vir Manchester United
‘n Mancherster United-aanhanger het ‘n groep Barcelona-ondersteuners met sy motor omgery na Barcelona se oorwinning in die Kampioene-liga.
Engelse sokkerondersteuners
Gevegte het onder sokkerondersteuners uitgebreek in Rome kort voor vanaand se wedstryd tussen Manchester United en Barcelona in die eindronde van die Kampioene-liga.
