Steven in die moeilikheid

Die Suid-Afrikaanse sokkerspeler Steven Pienaar is in Brittanje van dronkbestuur aangekla.

Pienaar speel vir die Engelse klub Everton en is in hegtenis geneem op pad na sy huis na sy klub se 3-1 oorwinning teen Manchester United.

Ten minste het Manchester United ‘n pak slae gekry.

Lewer kommentaar

Leave a Reply