1881

Die Afrikaanse skrywer en digter Jochem van Bruggen word in Nederland gebore. In sy tyd was hy een van die toonaangewende prosaïste van sy tyd en het die Hertzogprys vier keer gewen.

1969

’n Aardbewing tref Tulbagh. Talle historiese geboue word in puin gelê en nege mense sterf.

Lewer kommentaar

Leave a Reply