1811

Op hierdie dag in 1811 het Napoleon ’n keiserlike dekreet uitgevaardig wat elke persoon in Nederland verplig het om binne een jaar ’n “achternaam” (van) te kies. Talle mense het op daardie stadium al ’n van gehad, maar nog nie almal nie.

1939

The Wizard of Oz met Judy Garland word in New York bekendgestel. Victor Fleming was die regisseur.

Lewer kommentaar

Leave a Reply