Onplaats is Andries Bezuidenhout se derde solo album.
Sleutelwoord Argiewe:Herman van Veen
Hy kom weer
Die Nederlandse fenomeen Herman van Veen is Januarie 2017 weer in Suid-Afrika met konserte in Kaapstad en Stellenbosch.
Van Veen na 40 jaar steeds vars
Suid-Afrikaners sal die geleentheid hê om die beroemde Nederlandse kabaretmeester, Herman van Veen, in Augustus/September vanjaar in aksie te sien. Hoed af, Herman van Veen sal in Kaapstad Johannesburg en Pretoria opgevoer word.
Nuwe verhoog vir kunstenaars in Soweto
Op 24 September 2006 sal ‘n belangrike kulturele gebeurtenis in Soweto plaasvind met ‘n sooispit seremonie vir die Miracle Teater, ‘n nuwe teaterfasiliteit in Jabavu White City.
Van Veen koester steeds ‘n teer gevoel
Herman van Veen is op 14 Maart 1945, tydens die Tweede Wêreldoorlog, in Utrecht gebore.
Edith Leerkes
Vanaf die oomblik dat Edith Leerkes as elfjarige meisie op die kitaar verlief geraak het, het sy weinig anders as kitaarspeel gedoen.
Herman van Veen Foundation
Die Herman van Veen Foundation fokus veral op die regte van die kind. Sy doelstelling is onder andere om kleinskaalse projekte in ontwikkelende lande en Nederland te ondersteun en om kinders die geleentheid te gun om hul talente, kreatiwiteit en menswaardigheid te ontwikkel.
Hoed af, Herman van Veen
Hoed Af, Herman van Veen word in die Europese pers as ‘n “tornado van gevoelens” beskryf en inderdaad is Van Veen die soort kunstenaar wat jou hartsnare behoorlik en sekuur kan roer.
My man – Jaccques Brel
Naas die operakomponis Giacomo Puccini is Jacques Brel waarskynlik die grootste liedmaker van die 20ste eeu.