In sy eerste bundel sedert hy in 2007 met Onbedoelde land gedebuteer het, besin Bernard Odendaal oor woordkuns, Afrikaans en die voortbestaan daarvan.
Sleutelwoord Argiewe:Bernard Odendaal
Vrystaat Literatuurfees 2018
Vanjaar bied die Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, die derde Vrystaat Literatuurfees aan, vanaf 9-14 Julie.
Woorde hul storie sien ken
Woorde, uit die mond of skryfhand van mense wat hulle storie ken, boei Bernard Odendaal so lank hy kan onthou.
#Woordfees Huldigingsgesprek T.T. Cloete
Heilna du Plooy, Joan Hambidge en Bernard Odendaal gesels oor die werk en lewe van die geliefde digter T.T. Cloete.
#Aardklop ATKV Blits-Gedigtewerkswinkel
Alliterasie, assonansie, simboliek en rymelary.
#Aardklop ATKV Blits-gedigte-werkswinkel
Alliterasie, assonansie, simboliek en rymelary. Leer so vinnig soos blits om gedigte te skryf wat roer, vermaak en verlei.
Allooi
Allooi is ‘n uitstalling van nuwe werke waarin woord- en visuele kuns geïntegreerd funksioneer.
My man – Jaccques Brel
Naas die operakomponis Giacomo Puccini is Jacques Brel waarskynlik die grootste liedmaker van die 20ste eeu.
Nuwe stemme 2
Tafelberg-Uitgewers het ´n paar jaar gelede met ´n projek genaamd Nuwe stemme begin.