#Aardklop ATKV Blits-Gedigtewerkswinkel

Alliterasie, assonansie, simboliek en rymelary.

Leer so vinnig soos blits om gedigte te skryf wat roer, vermaak en verlei. Bring die gedig of drie wat in jou laai lê, of kom met jou skoon lei en word touwys
gemaak deur digter Danie Marais en prof. Bernard Odendaal om van ’n gedagte ’n gedig te maak. Getalle word beperk – moet dus nie dié eenmalige geleentheid misloop om jou kreatiwiteit uit te leef nie.

Genre: Digkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Kaartjies: R120
Tydsduur: 180 minute
Plek: ATKV Boeke-oase, Potchefstroom
Datum: 6 Okt. – 14:00

Aardklop 2015

ATKV Blits-Gedigtewerkswinkel,
Roekeloos,
20 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply