Heilna du Plooy, Joan Hambidge en Bernard Odendaal gesels oor die werk en lewe van die geliefde digter T.T. Cloete.
Hulle deel staaltjies oor hulle vriendskap met hom, sy lewe en die groot skat wat hy met sy digkuns vir ons agterlaat.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 2016, 17:00
Huldigingsgesprek T.T. Cloete,
Roekeloos,
16 Januarie 2016.