Sy het die meeste boeke in Afrikaans verkoop, boer steeds op topverkoperlyste en het onderwerpe soos huishoudelike geweld aangespreek toe dit nog taboe was.
Uitgewers Etienne Bloemhof, Nèlleke de Jager en Ettie Williams bing hulde aan Ena Murray, die skrywer wat as die doyenne van die Afrikaanse romanse beskou word.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 2016, 17:00
Huldigingsgesprek Ena Murray,
Roekeloos,
16 Januarie 2016.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
