Karakters soos Bennie Boekwurm, Liewe Heksie, Haas Das, Karel Kraai en Sarel Seemonster is volksbesit en bly geliefd.
Louise Smit, Hannes van Wyk en Margrit Meyer-Rödenbeck gesels oor die sukses van ‘n Liewe Heksie-pantomime, die nostalgie van dié kinderkarakters en hoe om hulle lewend en vars te hou. Vir grootmense.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 2016, 14:00
Immergewilde kinderkarakters ‘n Nostalgiese kuier met Bennie Boekwurm en maats,
Roekeloos,
16 Januarie 2016.
