In gesprek met Hannes van Wyk en Margit Meyer-Rödenbeck.
Sleutelwoord Argiewe:Louise Smit
Louise Smit, ma van Haas Das en Wielie-Walie
‘n Terugkyk na die televisiereeks van karakters wat volksbesit in Afrikaaans is – Haas Das se nuuskas, Bennie Boekwurm, Sarel Seemonster, Karel Kraai en Liewe Heksie en haar vriende in Blommeland.
#Woordfees Immergewilde kinderkarakters ‘n Nostalgiese kuier met Bennie Boekwurm en maats
Karakters soos Bennie Boekwurm, Liewe Heksie, Haas Das, Karel Kraai en Sarel Seemonster is volksbesit en bly geliefd.
Wielie Walie op ’n nuwe balie
Karel Kraai en Sarel Seemonster trek asem in en roep: “Bennie! Bennie Boekwurm!”
Wielie Walie
Sarel Seemonster, Karel Kraai en Bennie Boekwurm is hier met lekker stories, grappies en liedjies.
Kollewyntjie in die tuintjie
Elke kind moet ‘n boom hê, ‘n wegkruipplek in ‘n tuin, ‘n plekkie wat nét syne is …