‘n Terugkyk na die televisiereeks van karakters wat volksbesit in Afrikaaans is – Haas Das se nuuskas, Bennie Boekwurm, Sarel Seemonster, Karel Kraai en Liewe Heksie en haar vriende in Blommeland.
Sleutelwoord Argiewe:Karel Kraai
Wielie Walie op ’n nuwe balie
Karel Kraai en Sarel Seemonster trek asem in en roep: “Bennie! Bennie Boekwurm!”
