Botterblom is Blommeland se koei wat vir die hele Blommeland melk verskaf.
Sleutelwoord Argiewe:Liewe Heksie
Louise Smit, ma van Haas Das en Wielie-Walie
‘n Terugkyk na die televisiereeks van karakters wat volksbesit in Afrikaaans is – Haas Das se nuuskas, Bennie Boekwurm, Sarel Seemonster, Karel Kraai en Liewe Heksie en haar vriende in Blommeland.
