Heilna du Plooy, Joan Hambidge en Bernard Odendaal gesels oor die werk en lewe van die geliefde digter T.T. Cloete.
Sleutelwoord Argiewe:Heilna du Plooy
Nuwe Stemme 5
Die Nuwe stemme-reeks is ‘n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters.
T.T. Cloete
Die bekroonde digter, prosaïs en dramaturg.