Nuwe Stemme 5

Die Nuwe stemme-reeks is ‘n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters. Dink maar aan die sukses wat debutante soos Danie Marais, Ronelda Kamfer en Loftus Marais gehad het nadat hulle aanvanklik in Nuwe stemme gedebuteer het.

Vanjaar is daar opnuut bekende én opwindende name waaronder Desmond Painter, Fanie Viljoen en Pieter Odendaal. Die samestellers vir Nuwe stemme 5 is Heilna du Plooy en Loftus Marais.

Nuwe Stemme 5 verskyn op 30 Mei 2013.

♦♦♦

Nuwe Stemme 5 / saamgestel deur Heilna du Plooy & Loftus MaraisTafelberg, 30 Mei 2013 – 176pp;. — sagteband. — ISBN 9780624058861 :

R165.00

Koop / Buy Nuwe Stemme 5 >> (sagteband)

Nuwe Stemme 5
Nuwe Stemme 5
Taal: Afrikaans
Sleutelwoorde: Nuwe Stemme 5, Heilna du Plooy, Loftus Marais

Lewer kommentaar

Leave a Reply