Hoe vergeet ‘n mens

‘n Boek vir mense wat self die trauma deurgemaak het van kapings of baie geestelike pyn het. Die skrywer Amanda Boucher wil hulle herinner dat daar wel hoop is. Al is dit baie moeilik, is daar altyd hoop en iets om voor te leef. Haar werk het altyd ‘n positiewe grondslag en wil mense help en hulle hoop gee om aan te gaan. Die teikenmark is ook vir diegene wat net hou van lekker lees en warm tonele.

Hoe vergeet ‘n mens

Lewer kommentaar

Leave a Reply