Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran speel af in ’n Joodse kwartier in Parys in die 1960’s, waar ’n gekwelde Joodse seun Moses (of Momo), ’n onwaarskynlike vriend in ’n eensame Moslem-winkeleienaar, Monsieur Ibrahim, vind.

Cor, die ander Van Gogh

Hoewel die herdenking van die Anglo-Boereoorlog iets van die verlede is, is daar nog baie stories uit die oorlog wat vertel moet word. Een daarvan is die verhaal van Cor van Gogh, die jongste van die 3 Van Gogh-broers, broer van die bekende Vincent en Theo. Anders as die beroemde skilder en sy broer die …