Penumbra ondersoek die enigmatiese en hartseerverhaal van Helen Martins van Nieu-Bethesda se Uilhuis, wat haar lewe lank ’n buitestander was. Danser en choreograaf Nicola Haskins bied in dié dansteaterstuk ’n empatiese perspektief op Martins se gevoelens, drome en begeertes wat tot ’n obsessie gelei het. Met ’n dansgroep van UP se dramadepartement. Aardklop 2011 Beeld …
Sleutelwoord Argiewe:Helen Martins
Draadwerk
’n Drama oor die fabelagtige Uilhuis en die hegte vriendskap tussen die bejaarde en geheimsinnige wit vrou, Helen Martins, en die jong bruin man, Koos Malgas.
Daleen Kruger wen die 2009 Nagtegaal teksprys
Daleen Kruger wen met Draadwerk.
Helena van Bethesda
Anders as in Fugard se stuk wat binne ‘n paar uur afspeel, vertel Helena ‘n hele lewensverhaal en stel dus besondere eise aan die spelers.
