Om te trek word gereken as een van die mees traumatiese ervarings van die moderne tyd. Kombineer dit met met die verbrokkeling van ‘n verhouding van 9 jaar op die vooraand van een se verjaarsdag.
Sleutelwoord Argiewe:Daleen Kruger
Labirint
Albert Olivier was ’n suksesvolle sakeman totdat een woord sy hele wêreld omvergooi …
Jonas
Hierdie drama deur Daleen Kruger is aangewys as een van die vyf top-Nagtegaalkompetisie-inskrywings uit 46 nuwe Afrikaanse dramas in 2008.
Draadwerk
’n Drama oor die fabelagtige Uilhuis en die hegte vriendskap tussen die bejaarde en geheimsinnige wit vrou, Helen Martins, en die jong bruin man, Koos Malgas.
Daleen Kruger wen die 2009 Nagtegaal teksprys
Daleen Kruger wen met Draadwerk.
Nagtegaal teksprys finaliste vir 2009
Die entoesiasme en standaard van toneeltekste wat inskryf vir die Nagtegaal teksprys bewys dat Afrikaanse teater aan die lewe gehou word deur hoopvolle en talentvolle dramaturge.
Die Maket
Die Maket deur Daleen Kruger is die US Drama Departement se inskrywing vir die Sanlam Prys vir Afrikaanse teater wat die departement verlede jaar gewen het met Slaghuis.
Vrystaat wen Sanlam-teaterprys
Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is Saterdag 7 April by die Absa KKNK op Oudtshoorn met 2007 se Sanlamprys vir Afrikaanse Teater (SPAT) bekroon.
Teater-intervarsity by KKNK
Rugby-intervarsities maak deesdae maar min opslae. Dit beloof egter om ‘n gans ander storie te wees in die teater-intervarsity by die Absa KKNK op Oudtshoorn volgende week.
Maties, Kovsies en Tshwane weer finaliste
Die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat en Tshwane Universiteit vir Tegnologie sal dit volgende jaar by die Absa KKNK (uitspook om die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater vir 2007.