Gelukkig elke dag! is ‘n absurde komedie deur die bekroonde Estoniese dramaturg Jaan Tätte en vertaal deur Saartjie Botha.
Sleutelwoord Argiewe:Lancea Crafford
Vrystaat wen Sanlam-teaterprys
Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is Saterdag 7 April by die Absa KKNK op Oudtshoorn met 2007 se Sanlamprys vir Afrikaanse Teater (SPAT) bekroon.
