Hierdie is die tweede roman in die drieluik wat Jan van Tonder beoog oor die jong man Sagie en sy lewe van onskuld en halfverstaan.
Sleutelwoord Argiewe:Jan van Tonder
Anderkant Omdraai
Anderkant omdraai is ’n versameling van Jan van Tonder se rubrieke wat in Rapport Tydskrif verskyn het.
Is Sagie
’n Verhaal wat in die Klein-Karoo afspeel – op die oog af eenvoudig, maar diep-menslik, ’n verhaal wat elke leser se hart sal raak.
Die onbeholpe djin
Ná die sukses van sy roman en rolprent Roepman skryf Jan van Tonder vir die eerste keer vir die teater – ’n klug wat vanjaar by Aardklop debuteer.
Roepman (2011-uitgawe)
’n Roepman se werk by die spoorweë was om die masjinis en sy assistent te gaan roep/wakker te maak vir hul skofte.
Lewensreg
Lewensreg, vars uit die pen van die bekroonde skrywer, Jan van Tonder, is ‘n oënskynlik realistiese verhaal van twee vreemde ou broers, Brand en Sewes van Aarde, wat langs ‘n begraafplaas woon.
Vrystaat wen Sanlam-teaterprys
Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is Saterdag 7 April by die Absa KKNK op Oudtshoorn met 2007 se Sanlamprys vir Afrikaanse Teater (SPAT) bekroon.
Teater-intervarsity by KKNK
Rugby-intervarsities maak deesdae maar min opslae. Dit beloof egter om ‘n gans ander storie te wees in die teater-intervarsity by die Absa KKNK op Oudtshoorn volgende week.