Die gewilde televisiereeks Vallei van Sluiers is in April weer te sien op kykNET.
Sleutelwoord Argiewe:Sophia Passerini
Versversnit
Versversnit behels ligte musiek, gedigte en ‘n skeut opgetekende volkskuns wat op ‘n speelse wyse met ‘n wyntema versny word.
Die onbeholpe djin
Ná die sukses van sy roman en rolprent Roepman skryf Jan van Tonder vir die eerste keer vir die teater – ’n klug wat vanjaar by Aardklop debuteer.
Geklits
’n Gedugte span aktrises, ’n formidabele pianis en jare lange vriendskapsbande en siedaar ’n wenresep!