Die Ontwaking verken hoe gemeenskappe getraumatiseerde, diep ‘gewonde’ individue oplewer wat hul uiteindelik tot gewelddadige gedrag wend – en selfs in psigopate kan ontaar
Sleutelwoord Argiewe:Morné Visser
Die Ontwaking
Die Ontwaking wys by die Eden Independent Film Festival in George en ook by die SA Horror Fest gedurende Oktober en November 2015. Die film open eers in Februarie 2016 landwyd.
Vallei van Sluiers terug in April
Die gewilde televisiereeks Vallei van Sluiers is in April weer te sien op kykNET.
Hasepad
Dié vertaling van die 2007 Pulitzerpryswenner handel oor Bekka en Herman Viljee, en ’n tragedie wat hul lewens onherroepelik verander.
