Koekeloer! is ‘n eg Suid-Afrikaanse klug uit die pen van Nagtegaalwenner, Braam van der Vyver.
Sleutelwoord Argiewe:Juanita de Villers
Die Ontwaking lokprent bekendgestel
Die Ontwaking verken hoe gemeenskappe getraumatiseerde, diep ‘gewonde’ individue oplewer wat hul uiteindelik tot gewelddadige gedrag wend – en selfs in psigopate kan ontaar