Albert Olivier was ’n suksesvolle sakeman totdat een woord sy hele wêreld omvergooi … retrenchment.
Hy verval in verwyt, woede, depressie en kom dan op breekpunt – met die kans om alles te verloor. Neem ’n man se trots, dan neem jy sy lewe …
Labirint is ’n realistiese, alledaagse verhaal wat die samelewing raak en hoop bring.
Teks: Daleen Kruger
Regie: Vicky Davis
Met: Deon Lotz & Illse Roos
Musiek: Schalk Joubert
Vervaardigers: Herman Pieters & Johann Oosthuizen
Kalfiefees 2012
Genre: Drama
Datum: 10 & 11 Augustus
Prys: R95
Plek: Sandbaaisaal, Hermanus

