Penumbra ondersoek die enigmatiese en hartseerverhaal van Helen Martins van Nieu-Bethesda se Uilhuis, wat haar lewe lank ’n buitestander was.
Danser en choreograaf Nicola Haskins bied in dié dansteaterstuk ’n empatiese perspektief op Martins se gevoelens, drome en begeertes wat tot ’n obsessie gelei het.
Met ’n dansgroep van UP se dramadepartement.
Beeld Totiussaal – 55 min. – R50.
6 Okt. – 20:30, 7 Okt. – 20:30
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
