Vanjaar bied die Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, die derde Vrystaat Literatuurfees aan, vanaf 9-14 Julie.
Sleutelwoord Argiewe:Gilbert Gibson
vry-
Die titel van Gilbert Gibson se vyfde bundel verwys na die Vrystaatse ruimte waarin die digter grootgeword het en steeds woon.
vii
Sewe is die getal van heiligheid, van voltooiing en vervulling, ’n volmaakte sirkel.
Oogensiklopedie
Verbluffend en eindeloos intrigerend, soos dit ware poësie betaam.
Nuwe stemme 2
Tafelberg-Uitgewers het ´n paar jaar gelede met ´n projek genaamd Nuwe stemme begin.