Op 24 September 2006 sal ‘n belangrike kulturele gebeurtenis in Soweto plaasvind met ‘n sooispit seremonie vir die Miracle Teater, ‘n nuwe teaterfasiliteit in Jabavu White City.