Die boek onthul pragtige nuwe ontdekkings en fassinerende nuwe karakters, soos Koos van Doosch, die kaas-pimp wat eintlik ‘n jaar voor Van Riebeeck die Kaap gevestig het.
Sleutelwoord Argiewe:Jan van Riebeeck
Jan van Riebeeck in Johannesburg
Die kunstenaars Gaia, van die VSA, en Freddy Sam het saam gewerk aan hierdie muurskildery in Johannesburg.
Nou praat jy: Maria het gedink die boek oor kleredrag aan die Franse hof is handig
Maria het gedink die boek oor kleredrag aan die Franse hof is handig.
Riviereland
In Riviereland lewer Karel Schoeman verslag van twee reise deur Nederland.
Patrisiërs & Prinse
Die Europese samelewing en die stigting van ‘n kolonie aan die Kaap, 1619-1715.
