Die kunstenaars Gaia, van die VSA, en Freddy Sam het saam gewerk aan hierdie muurskildery in Johannesburg; getiteld Jan van Riebeeck.

Die kunstenaars Gaia, van die VSA, en Freddy Sam het saam gewerk aan hierdie muurskildery in Johannesburg; getiteld Jan van Riebeeck.

Indrukwekkende painting. Dit is tog interessant om daarop te let dat daardie beeld nie waarlik die beeld van Jan is nie. Dit is wel die beeld wat op die ou geldnote verskyn het, maar van Riebeeck is dit nie. Sien gerus die boek ‘Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika’ deur Giliomee en Mbenga, Kaapstad, 2007, p. 42.
Is korrek, sien ook http://www.roekeloos.co.za/trivia/trivia-j/