// Trivia J


J

Trivia A | Trivia B | Trivia C | Trivia D | Trivia E | Trivia F | Trivia G | Trivia H | Trivia I | Trivia J | Trivia K | Trivia L | Trivia M | Trivia N | Trivia O | Trivia P | Trivia R | Trivia S | Trivia T | Trivia U | Trivia V | Trivia W | Trivia Y | Trivia Z

Jagluiperd

Die vinnigste landsoogdier is die jagluiperd wat teen 112 km/h kan beweeg.

Jan Kempdorp

Jan Kempdorp se vorige naam was Andalusia.

Jan van Riebeeck

Jan van Riebeeck, deur EC Godee Molsbergen

Jan van Riebeeck, deur EC Godee Molsbergen

Die bekende afbeelding van Jan van Riebeeck, soos op die ou Suid-Afrikaanse note, is glad nie sy gesig nie. Dit is dié van ene Vermuyden. Daar is geen afbeelding van hoe Maria van Riebeeck gelyk het nie. Die standbeeld van haar in Kaapstad is eintlik die eggenote van die voorsitter van die Nederlandse komitee wat in 1952 gehelp het om die Van Riebeeck-fees in Kaapstad te reël.

Johannesburg

Johannesburg is vernoem na ene Johann Rissik en Christiaan Johannes Joubert.

Johannesburg het 6 miljoen bome. (2007)

Jojo

Die jojo is die tweede oudste speelding in die mens se geskiedenis. Dit dateer meer as 3 000 jaar terug en kom oorspronklik van Griekeland.

Die jojo is oorspronklik gebruik as ’n wapen.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Switch to our mobile site