// Trivia U


U

Trivia A | Trivia B | Trivia C | Trivia D | Trivia E | Trivia F | Trivia G | Trivia H | Trivia I | Trivia J | Trivia K | Trivia L | Trivia M | Trivia N | Trivia O | Trivia P | Trivia R | Trivia S | Trivia T | Trivia U | Trivia V | Trivia W | Trivia Y | Trivia Z

Uile

Uile kan nie hulle oë beweeg nie.

Umtata

Umtata het sy naam te danke aan ‘n buffersone tussen twee strydende stamme tydens die Grensoorlog.

Universiteit

Agt Suid-Afrikaanse universiteite word onder die voorste tweehonderd navorsingsuniversiteite ter wêreld gelys.

Upington

Upington se vorige naam was Olijvenhoutsdrift.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Switch to our mobile site